Select Page

Welcome | Welkom

Grade 8 applications close on 23 February 2024.
Please contact the school for further information.

Graad 8-aansoeke sluit op 23 Februarie 2024.
Kontak asseblief die skool vir verdere inligting.

OR / OF

Steps for Online Applications:

  1. Ensure that your web browser is up to date.
  2. If you have never used this Admission system before, please register as a user. If you have registered as a user, you need to sign in.
  3. Use a safe password. It must have at least: 8 characters, including 1 capital letter, 1 lower case letter, 1 symbol, 1 special character e.g. !#()
  4. Read the instructions carefully.
  5. Complete the application for admission on-line.
  6. Submit it electronically.
  7. Upload the required additional documentation and signed declaration in PDF format in the space provided for it.
  8. A PDF copy of your application, along with the reference number, will be sent to you via e-mail after submission of your online application.
  9. Only ONE application can be completed per learner.
  10. Your draft application(s) are listed under My Applications from where it can be completed or deleted.

Stappe vir Aanlynaansoeke:

  1.   Maak seker u webleser (web browser) is op datum.
  2. Indien u hierdie aansoekstelsel nog nie van te vore gebruik het nie, registreer asseblief as ‘n gebruiker. Indien u reeds geregistreer is as ‘n gebruiker, teken aan.
  3. Gebruik ‘n veilige wagwoord. Ten minste: 8 karakters, 1 hoofletter, 1 kleinletter, 1 syfer, 1 spesiale karakter bv. !#()
  4. Lees die instruksies noukeurig;
  5. Voltooi aansoek om toelating aanlyn.
  6. Laai die vereiste addisionele dokumentasie en ondertekende verklarings in PDF-formaat in die spasie wat daarvoor voorsien word op.
  7. Dien die volledige aansoek elektronies in.
  8. ‘n PDF-kopie van u aansoek, met die verwyingsnommer, sal per e-pos aan u gestuur word na u die aansoek elektronies ingedien het.
  9. Slegs EEN aansoekvorm kan per leerder voltooi word.
  10. Jou onvoltooide aansoeke word onder My Applications | Aansoeke gelys en kan daar verder voltooi of verwyder word.